Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Blog Directory  >  Arts & Entertainment Blogs  >  gevaaalik.com arts-and-entertainment Blog  > 

Gevaaalik.com Blog


gevaaalik.com
Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak, boom website op die interweb dansbaan. The most well known Afrikaans satire, entertainment and cannabis culture website on the internet.
Google Workspace Pricing In South Africa
2024-04-03 11:46
It’s been roughly a year that I have been working completely remotely. Because I don’t go into an office every day and work from anywhere in the world, I needed to find a set of… Read More
2023-12-11 10:14
Geluk, jy is tans seker een van omtrent tien mense wat nog gevaaalik.com besoek. ‘n Insiders club, of sorts. Hier is nog Random Gevaaalikhede. Laat dit jou terug vat na ‘n tyd vo… Read More
Word Ek Ouer En Wyser, Of Net Ouer?
2023-12-11 09:16
Saterdagmiddag is ons by Ragnar se ouma en oupa se huis. Hy is baie bly want daar is ‘n swembad. Dit is bewolk maar steeds warm. Glo as gevolg van global warming volgens ‘n spul… Read More
2023-11-28 06:19
That’s right, the Random Gevaaalikhede is back! For now, it will likely be a weekly post right here on gevaaalik.com. Yes, the mindless babble before the images you want to see will no… Read More
2023-06-16 10:07
Cannabis has been a controversial topic for years, but with the legalization of cannabis in in South Africa slowly happening, more and more people are exploring the benefits of this plant. W… Read More
2023-01-08 14:57
Now that the Top 5 legal online casinos are in South Africa, many more South Africans have taken up this great form of digital entertainment. Online casinos make it simple to enjoy a vast va… Read More
Stoute Boudjies So Skuins Voor Die Naweek.
2022-06-13 06:33
Dis Donderdag, dank fok vir dit. Vandag merk nog net 19 dae voor ek op vakansie vertrek. Die dae gaan al hoe stadiger verby en my bloeddruk raak al hoe hoër. My bloed se kook punt is oo… Read More
2022-06-05 22:01
Check wie is weer terug vir die eerste keer in maande. Daardie washed-up, ou-nuus, blogger dude. Die ou wat opgehou het met blog en begin prentjies te teken. What a doos. Ek skommel so pa… Read More
Ons Is Ok. Is Jy Ok? Ek’s Ok
2022-02-09 18:41
Die mooi Afrikaanse woorde om dit te sê is: Ek is geestelik-moeg. Vandag mik ek vir die gin en tonic. Ek is regtig ok, voor jy dink daar is ‘n probleem. Onderliggend, miskien… Read More
2022-01-13 15:55
Maak ek die week die twee mees onbedoelde mode-verklarings van my hobo chic leefstyl. 04:40 vanoggend. Ek is uit die bed. Die voëls buite sing al, maar die son is nog nie op nie… Read More
2021-11-10 14:34
Ragnar wil sy hare sny. Tussen my en sy ma het ons lank voor hy gebore is besluit ons soek ‘n kleuter met lang hare, geslag irrelevant. Dit is ‘n keuse wat terug kom om jou in di… Read More
2021-08-19 07:35
Kan ons gou bietjie chat oor die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies? Ek weet nie of julle dit raak gesien het nie, maar ek het vir so paar maande AFK gegaan met gevaaalik. Die feit van… Read More
The Tragedy Behind …Like Clockwork
2021-08-03 15:51
I might be biased here, because I love every single Queens of the Stone Age album. Every single one. They each feature heavily in my daily YouTube music playlist. It’s also a particula… Read More
A Guide To Buying CBD Oil In Ireland
2021-02-03 09:54
Buying CBD in Ireland from the web can be a bit daunting. With a multitude of CBD companies online, it can be difficult when doing your research to find out more about them and their reputat… Read More
2021-01-24 09:02
Wat is kuns? Wat is ‘n kunstenaar? Ek teken al vandat ek kan onthou. Teken is iets wat ek baie gedoen het as kind, minder gedoen het in my twintigs, en meer begin doen het op 35… Read More
Hoe Was Jou Naweek? Met Stix 16-01-2021
2021-01-24 08:54
In die week se episode Whatspp se data-gate, ek luister nog Limp Bizkit en wil weer begin skateboard, en ek is amper 36-jaar-oud. SponsorsKomedie ShopTrophy SeedsOorspronklike art… Read More
Random Gevaaalikhede Want Ek Mis Dit
2020-11-25 10:13
As ek dit mis dan mis jy dit seker ook. Die Random Gevaaalikhede is weer terug vir ‘n slag. Verskoon maar die gebrek aan gereëlde content hier op gevaaalik.com. Ek doen deesdae ma… Read More
New System Of A Down Music
2020-11-18 03:54
It’s not completely new. It’s been out for two weeks, but it is the first new music from System of a Down in 15 years. It seems like only something as terrible as genocide was ab… Read More
Best CBD Gummies – Your Sweet Relief
2020-11-16 04:19
CBD is gaining popularity in the United States and worldwide due to its immense health benefits and versatility. Experts have been looking at ways to incorporate CBDs into different foods an… Read More
Been A While Random Gevaaalikede
2020-10-16 05:29
Long time no see. Baie lank sedert daar bietjie Random Gevaaalikhede was op gevaaalik.com. Ek werk so bietjie aan ander creative projekte. Ek het weer magnete gemaak wat te koop is. Ek sal d… Read More
Deftones – Ohms
2020-10-01 12:16
Die is nie ‘n review nie. Ek doen nie meer reviews nie, want elke Jan-rap en sy maat soek ‘n review vir hulle song/band/album en wil dan huil wanneer ek nie sê ek hou daarv… Read More
What Are Cannabis Strains?
2020-09-16 04:11
Even in this day and age, there still seems to be a lot of misconceptions in the minds of a lot of people about cannabis. People think of cannabis and they instantly connect it with the infa… Read More
I Played The Marvel Avengers Closed Beta
2020-08-19 07:40
This coming weekend Marvel Avengers (not to be confused with the trope of Avengers movies that was absolutely ridden into the ground to the point of absolute boredom) will have their open be… Read More
Is Random Gevaaalikhede Even Art?
2020-08-12 10:44
What is art? What is art even? Is ‘n prentjie wat jy teken kuns? Dit is vrae waaroor ek baie wonder deesdae. Ek lees oor kuns, ek kyk videos en documentaries oor kuns, ek luister podca… Read More
Cannabis Seeds South Africa In 2020
2020-07-29 12:25
Everyone has been ferociously Googling “Cannabis Seeds South Africa” over the last 19 months in South Africa. For various reasons, but mostly because since the constitutional cou… Read More
2020-07-16 08:23
Episode 5 van season 3, ek dink. In die week se episode praat ek oor die dood van ‘n baie goeie vriend, hoe kwaad ek is en hoe hartsteer ek is. Ek bespreek ook “Facebook-degrees… Read More
2020-07-14 11:49
Het jy al Eurovision Song Contest: The Story of Fire Saga gekyk op Netflix? Dit is ‘n Will Farrell fliek. Met ander woorde dit is een moerse parody. In die geval van die fliek strike h… Read More
Die Beste Call Of Duty Montage Ooit
2020-07-07 09:26
Call of Duty toxicity in South Africa is die nuutste hot topic in SA gaming. Die Suid-Afrikaanse Call of Duty is tans besig om oor en weer te skree op mekaar oor toxicity in die game. Meer s… Read More
Random Gevaaalikhede, Jy Kan Chill
2020-06-30 07:43
Hoe gaan dit? Mis jy al die ou gevaaalik.com? Ek post darem maar heelwat anderste dinge deesdae. Party goed gaan vir jou voel asof dit niks met jou te doen het nie. Jy is nie verkeerd nie. E… Read More
Best SEO In South Africa
2020-06-29 10:05
Let me start by saying this: I’m not a cocky douche, and for that reason I will not call myself “The best SEO in South Africa”. No, I leave that honour to the cocky snake-o… Read More
5 Reasons To Try CBD
2020-06-25 07:04
CBD has three key properties. It is an anti-inflammatory, an analgesic, and a calming substance. Combined, those properties can be used to treat a wide variety of conditions and provide many… Read More
Random Gevaaalikhede En Iets Nuut Wat Kom
2020-06-23 10:08
Ek het geweet wanneer ek die Stoute Boudjies en die Vrydag Bederf stop sit gaan daar klagtes wees. Die emails, en Instagram DMs het deur gekom, loud and clear. Die goeie nuus is dat ek julle… Read More
Hoe Was Jou Naweek? Met Stix 17/06/2020
2020-06-22 08:08
In die week se podcast praat ek oor fair use van musiek in online streams en videos. Ek praat ook oor “memento mori” en die feit dat ons almal eendag die emmer gaan skop, for lac… Read More
Random Gevaaalikhede Vir Woensdag-koue
2020-06-17 05:54
Ek is nie gebou vir hierdie weer nie. Ek het nie ‘n vetlagie op my lyf soos jy nie. My voorvaders het Afrika toe getrek agter hitte aan. Fok die land en die goud. Gee my temprature bo… Read More
2020-06-10 12:50
Daar was ‘n hele paar mense wat Instagram DMs gestuur het, emails gestuur het en so hier en daar ‘n Twitter DM wat gevra het waar die podcast heen is. Dus het ek besluit om weer… Read More
2020-06-09 09:01
Hierdie post is geskryf deur Marleen Theunissen Vir die eerste keer in die geskiedenis waarvan ons weet, het al die sigaretrokers en harde drinkers gevoel hoe dit voel om ‘n stoner te… Read More
Vrydag Bederf Vir Mense Wat Moeg Is
2020-05-18 06:15
Ek is gatvol. Nie eers ‘n bietjie nie. Baie gatvol. Vir amper alles. Ek is erg oor die lockdown. Om te kla daaroor gaan verseker nie help nie. ‘n Facebook status update gaan jou… Read More
Stoute Boudjies, Weekliks, Soortvan
2020-05-14 08:47
Hier is nog een van daardie Stoute Boudjies goed wat ek probeer doen elke Woensdag. Praise Oden vir die van julle wat uithelp deur foto’s in te stuur op die messenger. (Click daar om f… Read More
Wat Leer Jy By Random Gevaaalikhede?
2020-05-12 08:17
Snaakse storie: In 2010 het gevaaalik.com begin tussen ‘n spul vriende wat ‘n Skype groep gehad het. Ek was die enigeste vriend wat dom genoeg was om aan te hou om content te maa… Read More
Stoute Boudjies By Die Deur Uit
2020-05-08 10:29
Hoe lank is dit nog tot jy jou gat gaan begin afveë aan die lockdown reëls? Moet my nie verkeerd verstaan nie, Covid-19 is ‘n regte virus wat al duisende mense se dood veroor… Read More
Random Gevaaalikhede Gaan Voort
2020-05-06 11:58
Hier is vir jou nog ‘n reeks Random Gevaaalikhede. ‘n Reeks memes en cool foto’s van die internet af om ‘n glimlag op jou gevreet te sit. Jy kan natuurlik jou foto&rs&hell…Read More
Nie Vrydag Nie, Maar Hier Is Vrydag Bederf
2020-05-05 07:34
Ek is besig om die gevaaalik.comedy podcast terug te bring. Dit gaan bietjie anders wees as wat dit was, maar dit is steeds wat dit is. Die gevaaalikste Afrikaanse podcast op die internet. V… Read More
Wat Maak Stoute Boudjies Anders?
2020-04-30 12:25
Niks. Jy kan iets soos die Stoute Boudjies op baie websites kry regoor die internet. Al verskil hier is dat ons dit meestal in Afrikaans doen hier op gevaaalik.com. Meestal ander local sites… Read More
For The MEME Random Gevaaalikhede
2020-04-30 10:54
‘n Goeie meme is kuns. Dit is ‘n fyn kuns. Memes help ons om te lag oor ernstige sake. En indien nodig kan ‘n meme annoniem bly wanneer dit ‘n boodskap oordra wat sno… Read More
Halo Infinite Leaks
2020-04-23 08:57
Almal het groot verwagtinge van die volgende Halo. Halo Infinite gaan ‘n X Box Series X launch titel wees en sal verseker moet kan wys wat die volgende generasie van die Xbox kan doen… Read More
Face Masks – South Africa
2020-04-21 13:08
Remember when we used to see photos and videos of people in China walking around with face masks on their faces because of “germs”. Remember how we laughed. The age-old saying &l&hell…Read More
420 Vrydag Bederf
2020-04-21 06:56
Ek het aspris die een gehou vir vandag. Vandag is my religious holiday, 420. Wees bly en jubel en maak seker jy offer iets aan die vuurgode! Vrydsag wat verby is was ‘n vakansiedag, as… Read More
Middel Van Die Lockdown Stoute Boudjies
2020-04-17 08:54
Ek gaan eerlik wees en vir jou sê dat ek nou al bietjie gatvol is vir my huis. Ek het gister die laaste van my Tipo Tinto gedrink saam met die laaste blikkie rooikoeldrank wat ek gehad… Read More
Random Gevaaalikhede Vir Die Lockdown
2020-04-17 08:00
Hier is ‘n hot tip vir jou: Moet nie Telegram groups join nie. Telegram is ‘n messenger app, soos WhatsApp, maar vir conspiracy nuts. Want jy weet, privacy beteken vir Facebook (… Read More
Stoute Boudjies, Voor Ons Stream
2020-04-08 09:52
Ek werk van die huis af, maar sit meer ure in as van te vore? Hoe werk dit? Ek moet myself forseer om ‘n breek te vat. Ek het klaar die 15 minute 10:00 breek gemis. Maar ek gaan nou ko… Read More
Vrydag Bederf, Want Hoekom Nie?
2020-03-27 05:36
Die Vrydag Bederf is verseker ‘n hoogtepunt vir baie van die gevaaalik.com regulars. Hoe hanteer jy die lockdown? Waarmee hou jy jouself besig? Werk jy van die huis af? Of fok jy heeld… Read More

Share the post

gevaaalik.com

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×