Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Blog Directory  >  Arts & Entertainment Blogs  >  gevaaalik.com arts-and-entertainment Blog  > 

Gevaaalik.com Blog


gevaaalik.com
Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak, boom website op die interweb dansbaan. The most well known Afrikaans satire, entertainment and cannabis culture website on the internet.
Lockdown Random Gevaaalikhede
2020-03-25 13:02
Almal se planne het skielik verander. Behalwe as jy een van daai “ek gaan maar net aan met my lewe” dose is. Dit is great dat jy ‘n “fok voel vir oumense” maaro… Read More
Voel Beter Met Stoute Boudjies
2020-03-25 07:55
Voel jy sleg? Negatief oor alles? Kwaad vir jou baas, werk, vrou, kinders, ouers, government, bure, vriende? Kwaad vir jouself? Moet nie wees nie. Word eerder kwaad vir gevaaalik.com op Inst… Read More
Wees Kalm Met Vrydag Bederf
2020-03-20 05:48
Hoeveel dommies ken jy wat uitfreak ook Corona? Hoeveel dommies ken jy wat net aangaan asof niks fout is niewant “hierdie hele Corona-ding word uit proporsie geblaas”? Dit nou va… Read More
Soet Slaap Stoute Boudjies
2020-03-19 12:33
As jy op enige social media platform is, of deel is van enige WhatsApp group dan het een of ander nool met ‘n IK laer as 20 verseker al fake Corona-news in jou timeline in gestoot. Of… Read More
Corona-mal Random Gevaaalikhede
2020-03-17 10:46
Terwyl almal uitfreak oor Corona en die snowflakes kla oor hulle van die huis af moet werk, kan ons almal doen met bietjie Random Gevaaalikhede. En dit nog Random Gevaaalikhede minus die Cor… Read More
Altyd Nog Random Gevaaalikhede
2020-03-10 03:00
Die Random Gevaaalikhede bly die populêrste van al die content wat hier op gevaaalik.com verskyn. As jy nie verstaan wat die Random Gevaaalikhede is nie, dit is ‘n versameling va… Read More
Haal In Met Stoute Boudjies
2020-03-09 09:07
Ek is agter met alles. Ek is agter met lewe, as ek nou eerlik is. Dus is ek net hier om die Stoute Boudjies te drop en vir jou te sê jy moet gevaaalik.com gaan volg op Instagram. Genie… Read More
Vrydag Bederf En Nuwe Hemde!
2020-02-28 12:06
Hos ja! Die Vrydag Bederf, nou, want ek kan. Dit en ek het die tyd gevat gisteraan om te sit en hierdie Vrydag Bederf vir jou aan mekaar te slaan, vir jou. Ek het ook nuwe hemde geluanch. Jy… Read More
Stoute Boudjies Maak Seer
2020-02-17 13:32
Nie regtig nie.. Ek moes net een om ander titel vir die Stoute Boudjies kies. Wel, daar is jou titel nou. Wees bly en jubel. Ook, volg gevaaalik.com op Instagram. Geniet die week se Stoute B… Read More
Feminized Cannabis Seeds Explained
2020-02-11 20:56
Finding a male plant in your cannabis grow can be a serious blow. For one thing, you probably put in weeks just to get your plant grown to the stage where you could clearly identify the sex… Read More
Vrydag Bederf Want Besig Bly Is Belangrik
2020-02-10 19:45
The devil finds work for idle hands. Daarom bly ek besig. Hierdie website is iets wat ek doen om myself besig te hou. Die beste is dat ek so hier en daar mense helpom te lag. Ek strooi die o… Read More
Stoute Boudjies Want Jy Soek Dit
2020-02-07 10:40
Dit is Stoute Boudjies tyd. Dankie vir die tonne foto’s wat aanhou in kom. Die gehalte is van so standaard dat ek nie kan voor by met alles post nie. As jy nog nie jou foto’s ges… Read More
Hoe Was Jou Naweek? 2020-02-07
2020-02-07 10:26
Die week praat ek oor Valenteinsdag, trolle en thin-privilege en die “Hoe was jou naweek?” podcast met my Stix, drop alweer op ‘n Vrydag! Sponsors: Koop ‘n G… Read More
Random Gevaaalikhede Vir Mors Van Tyd
2020-02-04 10:17
Die Random Gevaaalikhede is nie ‘n mors van tyd nie. Dit gaan jou wel help om so bietjie tyd te mors as jy verveeld is terwyl jy sit in die dokter se spreekkamer, of terwyl jy in die r… Read More
Hoe Was Jou Naweek? 2020-01-27
2020-01-31 10:10
Hoe was jou naweek? is terug! Seisoen 3 motherfuckers! Die jaar gaan ek iets nuut probeer en eerder die podcast uit bring op ‘n Donderdag/Vrydag. Dit gee my meer tyd om ding te record… Read More
Vrydag Bederf Sneak Peaks
2020-01-29 11:09
Ek slaap min. Gisteraand was ek 12:20 in die bed en weer 05:05 uit die bed uit. Ek voel verbasend goed. Ek voel asof ek goed regkry. ‘n Goeie vriend stuur onlang vir my ‘n ding v… Read More
Random Gevaaalikhede En Meer
2020-01-23 10:22
Random Gevaaalikhede is hier, en daar is ook ‘n Vrydag Bederf, Stoute Boudjies en ‘n post oor Poppy wat jy dalk gemis het. Die “Hoe was jou naweek?” podcast is steeds… Read More
I Disagree – Poppy
2020-01-22 20:57
Die internet is verantwoordelik vir ‘n hele paar ongelooflike goed. Ja, die internet het meer interesantegoed as die PornHub videos wat jy elke dag vir heeltemal te lank sit en kyk. Ee… Read More
‘n Teaser Vrydag Bederf
2020-01-21 05:05
Die week vlieg. Ek deel teasers van die nuwe GVLK t-shirt designs op gevaaalikdotcom se Instagram stories vir die volgende 10 dae. Die nuwe hemde sal beskikbaar wees vanaf 1 Februarie 2020… Read More
Stoute Boudjies Vir Die Wat Laf Is
2020-01-17 10:45
Ek weet, jy sit al van Woensdag af en vloek my omdat daar nie ‘n nuwe Stoute Boudjies is nie. Dis ok, ek is steeds lief vir jou al noem jy my ‘n doos. Jy is immers hier op my sit… Read More
Vrydag Bederf Voor Jy Skree
2020-01-13 14:32
Soms vergeet ek hoe opgewerk mense raak wanneer dinge nie gaan soos hulle wil hê dit moet gaan nie. Soos wanneer die Vrydag Bederf nie verskyn wanneer hulle dit verwag het nie, of wann… Read More
Alles Is Dol Met Stoute Boudjies
2020-01-09 14:29
Wat ‘n week. Ek sit met ‘n halwe podcast, ‘n video wat ek nie gly jy sal ooit sien nie en is ‘n dag laat met die Stoute Boudjies. 2020 off to a great start. In elk ge… Read More
Korn – 2019 Docuseries
2020-01-09 13:30
Gisteraand doen ek comedy by Sunset Lounge. Dit is “New Material Night”, die tipe aand wanneer loopbane gemaak of gebreek word. Na die tyd staan ek saam van die ander comedians e… Read More
Random Gevaaalikhede
2020-01-07 04:20
Na ‘n lang breek vir ons almal (dit is nou jy die leser en ek) is ons weer terug op die job. Jy graft, ek graft en saam kap ons deur dit. Hier is vir jou Random Gevaaalikhede om 5 minu… Read More
Sal Jy Die Stoute Boudjies Mis?
2019-12-18 10:29
Wel, sal jy? Sal jy dit mis as die Stoute Boudjies nie meer gepost word nie. Wel, speak now or forever hold your peace. Daai comment section daar onder op die page is vir ‘n rede daar… Read More
Random Gevaaalikhede Vir Die Stilste Week
2019-12-17 11:01
Die week is altyd ‘n stil een. Meeste mense is op verlof. Pretoria is ‘n fokken droom want almal het gefokof om die mense in die Kaap te gaan mal maak. Dinge hier by gevaaalik.co… Read More
Friday The 13th Vrydag Bederf
2019-12-13 04:07
“Everyone seems to be servin’ for satan Guess I will too What a joke, you make me laugh ‘Till I turn blue” In die geval is Satan alles wat ek doen anders as content v… Read More
Hoe Was Jou Naweek? 2019-12-02
2019-12-05 07:51
Weet jy van “perineum sunning”? Waar jy jou hol blootstel aan direkte sonlig, omdat hippies met kristalle sê dit is goed vir jou. Dit is snert, en een van die dinge waaroor… Read More
Goeie Genade Dit Is Stoute Boudjies
2019-12-05 04:23
As jy gevra het vir reën, dan kry jy dit verseker nou hier in Pretoria. Sedert Maandag reën it sonder ophou. My tuin is besig om weg te spoel. Ek moes my plante vandag onder &lsquo&hell…Read More
How To Buy Cannabis Seeds In South Africa
2019-12-04 06:47
It’s been a week since the ConCourt has decriminalized the use of cannabis in a private space. There are no heaps of bodies on the streets. There aren’t suddenly thousands of peo… Read More
Sal Vrydag Bederf Ooit Weer Normaal Wees?
2019-12-03 20:23
Is jy op Instagram? Bewys dit! Hier was ander nonsens. EK het besluit om daardie nonsens te skuif na die gevaaalik.com Instagram toe. Geniet die week se Vrydag Bederf. Kry official gevaaal… Read More
Random Gevaaalikhede Vir Die Wen
2019-12-01 07:00
Die tyd vir nog’n Random Gevaaalikhede is hier. Ek post deesdae meestal op Instagram in terme van die hele social media game. Twitter en Facebook is ook nog daar, en elkeen het verskil… Read More
Xbox One Black Friday 2019
2019-11-27 11:11
I’ve been on the fence for a while now. I have an Xbox One, but I also want a PC. Mainly because I can’t stand PUBG on the Xbox after playing it on PC for a couple of months. Tha… Read More
Hoe Was Jou Naweek? 2019-11-25
2019-11-26 10:52
In die week se episode van die “Hoe was jou naweek?” podcast praat ek oor tafel tennis. Jy het gedink tafel tennis is net ‘n game. Ek vertel die verhaal van hoe ek my tafel… Read More
2019-11-22 06:12
Ek meen, jy is duidelik meer hier vir die tiete as enige iets anders. Tweede grootste rede, Stoute Boudjies. Dan die Random Gevaaalikhede. Alles anders is nie so erg van belang nie. Jy lees… Read More
Hoe Was Jou Naweek? Podcast 2019-11-19
2019-11-21 10:39
In die week se “Hoe wass jou naweek het ek ‘n vraag vir julle. Almal van julle. Meestal die mense wat boom rook, maar ook die res van julle. Ek wil weet of jy meer hoog raak as j… Read More
Stoute Boudjies Vir Vrede
2019-11-19 20:36
Genade maar die mense raak ontsteld as die Stoute Boudjies nie verskyn wanneer dit moet nie. Kwaai comments, emails, ‘n DM of twee op Instagram. Ja, ek lees die DMs. Ek moet minder DMs… Read More
Can You Buy Weed Online?
2019-11-10 19:32
These days you can buy almost anything online, as long as you know where to look. Books, games, music, toilet paper, toothpaste and almost anything else you can think of can all be bought on… Read More
Can You Buy Weed Online In South Africa?
2019-11-10 19:32
These days you can buy almost anything online, as long as you know where to look. Books, games, music, toilet paper, toothpaste and almost anything else you can think of can all be bought on… Read More
Vrydag Bederf Is Jou Gunsteling Bederfie
2019-11-10 18:31
Die Vrydag Bederf is hier! En dit is Vrydag! Wie het gesê wonderwerke gebeur nie? Wel, hy/sy/dit was verkeerd. Fok daai dommie. Hier is die Vrydag Bederf. No bells and whistles, net wa… Read More
Stoute Boudjies Weer ‘n Keer
2019-11-08 03:53
Hier’s ek weer, hier’s ek weer, met Soute Boudjies voor jou digitale-deur. Nie veel om hier te sien anders as Stoute Boudjies nie. Dit en hierdie link wat jy moet volg om my te f… Read More
Dankie Vir JOU En Random Gevaaalikhede
2019-11-06 16:15
Die laaste 30 dae was goed vir gevaaalik.com. Nie oor daar skielik meer traffic is nie. Daar is eintlik minder traffic as wat daar ‘n jaar terug was. Die laaste 30+ dae was goed vir ge… Read More
2019-11-03 09:20
Nie altyd nie. Soms verskyn die Vrydag Bederf nie. Meeste Vrydae is die Vrydag Bederf op gevaaalik.com, maar in byvoorbeeld Desember mag jy dalk minder van die normale gevaaalik.com inhoud s… Read More
Halloweeny Random Gevaaalikhede
2019-10-31 16:49
‘n Halloweeny is wat ons daardie verskoning van ‘n ding tussen jou bene noem op 31 Oktober. Grappie. Ontspan. It’s not the size of the boat… daai hele storie. Terwyl… Read More
‘n Week Laat Met Stoute Boudjies
2019-10-30 10:24
Ek weet, die Stoute Boudjies van laasweek is laat. Kom ons rol maar net daarmee. Dit is nou mos weer Woensdag. As jy regtig wil my motiveer gaan volg gevaaalikdotcom op Instagram en post iet… Read More
Whiskey Meyers – Bitch
2019-10-24 10:29
Nie alle country is dieselfde nie. Net soos alle Afrikaanse musiek nie dieselfde is nie. Meeste Afrikaanse musiek (enige snert wat jy op Afrikaans Is Groot sien) is in elk geval net afgewate… Read More
Sakke Vol Random Gevaaalikhede
2019-10-21 14:15
Ek hou aan om die Random Gevaaalikhede te post en julle hou aan om foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit is amper asof dit ‘n team effort is. ‘n Ruggie krap… Read More
Goeie Tye Vrydag Bederf
2019-10-18 10:11
Dankie aan almal wat foto’s instuur vir die Vrydag Bederf, Stoute Boudjies en Random Gevaaalikhede. Jy kan ook foto’s en memes stuur via Facebook Messenger hier. Ook gaaf van jul… Read More
2019-10-17 06:50
“Beter as wat?” hoor ek jou vra. Beter as die Vrydag Bederf? Sekerlik nie. Beter as die vorige Stoute Boudjies? Net jy sal kan besluit. Persoonlike is ek meer van ‘n boudji… Read More
Van Te Veel Kom Vrydag Bederf
2019-10-15 07:13
Laasweek was ek so eager om alles op gevaaalik.com te laat loop so glad soos seep, dat ek per ongeluk sommer twee Random Gevaaalikhede op die site gesit het, in plaas van net een. Daarom het… Read More
Random Gevaaalikhededie Goeie Gevoelens
2019-10-11 10:48
Die week is verby, en Vrydag is hier. Hier is dus vir jou ‘n Random Gevaaalikhede so op ‘n Vrydag. Later gaan jy Vrydag Bederf kry en maak seker jy gaan check die week se Stoute… Read More
Stoute Boudjies Terwyl Jy Wag
2019-10-09 17:09
Of jy nou sit in die dokter se spreekkamer en of jy by die gym besig om te wag vir die roid-monkey voor jou om op te hou sweet oor die masjien wat jy volgende wil gebruik, die Stoute Boudjie… Read More
Rick And Morty Season 4 Trailer
2019-10-07 16:59
Rick and Morty se vierde seisoen begin 10 November 2019. Dit is seker die belangrikste nuus wat jy gaan kry van die trailer hier onder af. Mr. Poopy Butthole is terug en hy lyk of hy gaan ga… Read More
Post-show Random Gevaaalikhede
2019-10-03 09:47
Na drie en ‘n half weke se stress oor Laaste Lag het ek so bietjie tyd gevat om rustig te probeer wees. Weer probeer om met my vrou en kind tyd te spandeer sonder dat ek in my agterkop… Read More
2019-09-29 09:54
Dit gaan anders vir almal. Vir my word dit gewoonlik die ergste so 24 uur voor die tyd. Dit begin met ‘n ongemaklike procrastination. Gewoonlik omdat ek weet ek moet deur my set gaan… Read More
Sulke Stoute Boudjies
2019-09-24 19:13
Watse Stoute Boudjies? Sulke Stoute Boudjies. Die tipe Stoute Boudjies wat jy op ‘n Woensdag sien net hier op gevaaalik.com. Maak sin, nie waar nie? Wat anders sin maak is jy wat my vo… Read More
Voel Soos Vrydag Vrydag Bederf
2019-09-24 10:36
Ek gaan net maak of ek die een aspris terug gehou het aangesien ek geweet het hierdie Maandag gaan ‘n lang dag wees vir die van julle wat by die werk sit. Wat van bietjie Vrydag Bederf… Read More
Hoe Was Jou Naweek? Podcast
2019-09-23 12:45
Ek hou van podcasts. Daarom het ek besluit om my solo podcast ‘n comeback te gee. Dit is nou al maande sedert daar laas ‘n episode was. Daarom het ek besluit om laasweek weer &ls&hell…Read More
Maandag Is Vrydag Random Gevaaalikhede
2019-09-23 10:46
Die week het ‘n vakansiedag op ‘n Dinsdag, so Maandag is mos eintlik Vrydag. Of so iet. Kan jy nie sien ek het eintlik niks nuut om jou hier te vertel nie? Wel, ek kan jou vertel… Read More
Stoute Boudjies Is Nie Een Woord Nie
2019-09-19 21:31
Dit is laat. 23:20. EK het gedink julle sal minder gepla wees as ek at least die Stoute Boudjies ook nog maar vandag uit kry. Dit nadat ek my laaitie gevat het vir ‘n pick-nick deur Ni… Read More
Weer ‘n Random Gevaaalikhede
2019-09-16 14:53
Nog ‘n week, nog ‘n Random Gevaaalikhede, nog ‘n kans vir my om jou tevertel van Laaste Lag. Laaste Lag is ‘n Afrikaanse stand-up comedy show wat ek en Kobus Galloway… Read More
Betyds Vir Die Vrydag Bederf
2019-09-13 04:39
Dit gaan seker die naweek sneeu. Ek meen, die week was alles op gevaaalik.com op tyd gewees. Selfs die Vrydag Bederf is betyds die week. Amper asof ek iets soek, soos jy wat my volg op Insta… Read More
Medicated Stoute Boudjies
2019-09-11 11:00
Ek weet nie wat om hier te skryf nie. Ek skryf dit vooruit. Omdat ek vermoed teen volgende Woensdag (hierdie Woensdag vir jou wat die lees) ek miskien op ‘n stasie van pynmedikasie gaa… Read More
Beter Maandag Random Gevaaalikhede
2019-09-09 07:53
Hier is ‘n Random Gevaaalikhede vir jou Maandag. Dankie vir al die mense wat help om die Random Gevaaalikhede aan die gang te hou deur foto’s en memes vir my te stuur. Meeste van… Read More
Sturgill Simpson – Sing Along
2019-09-08 04:05
“It’s like Waylon had sex with Queens of the Stone Age while The Black Keys watched.” Dit gebeur nie baie dat daar sin uit’n YouTube comment section kom nie. Daardie… Read More
Stoute Boudjies Is Nie In Orde Nie
2019-09-07 18:00
Op een of ander manier het ek die Vrydag Bederf die week uit gekry voor die Stoute Boudjies. Asof Vrydag die week voor Woensdag was. Ek vermoed dit is hierdie pynpille wat vir my voorgeskryf… Read More
Random Gevaaalikhede, Waar Is My Verstand?
2019-09-03 17:21
My verstand gaan my Donderdag verlaat. Ek weet, vir meeste van julle lyk dit seker of ek lankal van my verstand af is. Die keer is dit letterlik, soortvan. My verstandtande kom uit. Ek gaan… Read More
Nuwe Maand Se Vrydag Bederf
2019-09-02 10:29
Dit is nie meer Augustus nie, en dus kon ek gister lekker van my nigterheids-wa af moer. Ek was die naweek buite die bereik van die internet, en as sulks was daar ook nie ‘n Vrydag Bed… Read More
No Drama Stoute Boudjies
2019-08-30 11:03
Sulke tyd. Daai tyd. Die tyd. Stoute Boudjies tyd. Eerder as tyd mors met snert, kom ons duik in dit in. Geniet die week se Stoute Boudjies. Afrikaanse stand-up comedy show in Pretoria. Ko… Read More
Random Gevaaalikhede Want Hoekom Nie?
2019-08-28 14:41
My maand van nigterheid is amper verby. Nog net so paar dae dan het ek aan myself bewys dat ek wel steeds selfbeheersing het, en dan sal ek weet verseker dat my tolerance weer op base line i… Read More
Die Stadige Vrydag Bederf
2019-08-26 10:30
Die Vrydag Bederf is vir baie van julle ‘n hoogtepunt hierop gevaaalik.com. Met goei rede. Dankie aan die van julle wat foto’s stuur vir gebruik in die Vrydag Bederf. Dit help my… Read More
2019-08-21 05:19
Kan ons vir ‘n oomblik vergeet van die belaglikheid rondom ‘n vlag? In Suid-Afrika is dit ‘n klein minder wat vir of teen die vlag is. Die groot meerderheid van ons gee nie… Read More
Random Gevaaalikhede Vir Grootmense
2019-08-19 10:15
Toe ek ‘n kind was het ek regtig gedink grootmense het alles onder beheer. Mag dalk wees omdat ek ‘n stabiele huis het. Nou dat ek ‘n grootmens is, en ek op Facebook kan si… Read More
The Righteous Gemstones Trailer
2019-08-18 06:46
Ek is ‘n fan van HBO se werk. Hulle maak goeie series. Vice Principals en Eastbound and Down is twee uitstekende voorbeelde van HBO se ongelooflike comedy series. Nou kom daar ‘n… Read More
Vrydag Bederf Vir Die Grensgatte
2019-08-18 06:29
Die ding wat ek die meeste haat van gevaaalik.com aan die rol hou is die gegrens vangrensgatte wat ek so elke nou en dan moet sien. “Ooooo, dit is so creepy hierdie meisies op gevaaali… Read More
Stoute Boudjies My Bra
2019-08-16 04:10
Party mense hou nie daarvan asjy die woord bra gebruik om te verwys na ‘n vriend of ‘n mens nie. Daardie mense is gewoonlik vol kak en sê kak soos “More vriendin&rdqu&hell…Read More
Amper Soos Klein Vrydag Bederf
2019-08-07 10:40
Komende Vrydag is ‘n vakansiedag. Ek skuld julle ook nog die Vrydag Bederf van laasweek. Dus kry julle vandag bietjie Vrydag Bederf nou en dan bietjie later Stoute Boudjies. Dis nie ne… Read More

Share the post

gevaaalik.com

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×