Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

‘n Vinnige vraag en Random Gevaaalikhede

Net ‘n Vinnige Vraag, voor ons oorskakel na die Random Gevaaalikhede: Luister jy my solo-podcast “Hoe was jou naweek?”

Tans is daar baie dinge wat ek doen, of probeer doen. Ek is mal oor podcast. Hel, ek het die eerste Afrikaanse podcast in die heelal begin, lank voor podcast ‘n ding was in SA. Maar, as daar nie genoeg belangstelling is nie dan sal ek eerder daardie chapter van my boekie toe maak. Eerder as wat ek aanhou probeer dit doen vir fokol, jy weet? Instagram DM my, Tweet my, drop ‘n comment hier onder, of email my. Ek hoor graag van jou/julle.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Gratis aflewering vir enige sade wat jy koop, enige plek in Suid-Afrika.

Kry jou eie “Kalm soos ‘n daggawalm” hemp net op komedie.co.za. Beskikbaar in wit, swart en grys.

The post ‘n Vinnige vraag en Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.



This post first appeared on Gevaaalik.com, please read the originial post: here

Share the post

‘n Vinnige vraag en Random Gevaaalikhede

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×