Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Post-show Random Gevaaalikhede

Na drie en ‘n half weke se stress oor Laaste Lag het ek so bietjie tyd gevat om rustig te probeer wees. Weer probeer om met my vrou en kind tyd te spandeer sonder dat ek in my agterkop worry oor watse set ek gaan doen, of mense gaan opdaag ens. Ek Podcast alweer, my eie podcast (Hoe was jou naweek?) en dan ook ‘n hele nuwe podcast saam met iemand anders. Jy kan my podcast nou al hoor, check hier onder. En binnekort sal ek meer met julle deel oor die Braaicast.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede, so bietjie laat.

Koop vir jou ‘n original GVLK hemp, net op komedie.co.za. Beste van alles is al my hemde is beskikbaar in mans- en vrouens snitte.

The post Post-show Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.



This post first appeared on Gevaaalik.com, please read the originial post: here

Share the post

Post-show Random Gevaaalikhede

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×