Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Random Gevaaalikhede vir die stilste week

Die week is altyd ‘n stil een. Meeste mense is op verlof. Pretoria is ‘n fokken droom want almal het gefokof om die mense in die Kaap te gaan mal maak. Dinge hier by gevaaalik.com gaan ook stiller wees. Die beste manier om jou daaglikse gevaaalik.com fix te kry is deur my te volg op Instagram. Hierdie is wel ‘n waarskuwing dat dinge op gevaaalik.com oor die volgende week of twee gaan stiller raak.

“Fok jou Stix Dit is in elk geval stil want jy post nie die fokken posts wanneer jy moet nie.”

Fair enough. Wil jy dalk vir gevaaalik.com intern? Stuur asb vir my ‘n email en ek sal kyk of jy het wat dit vat om te help hier by gevaaalik.com.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Om in die tuin te werk is goed vir jou, so ek stel voor dat jy jou eie boom begin groei. Cape Ape lewer gratis af enige plek in SA.

Koop vir jou official GVLK hemde by komedie.co.za

The post Random Gevaaalikhede Vir die stilste week appeared first on gevaaalik.com.



This post first appeared on Gevaaalik.com, please read the originial post: here

Share the post

Random Gevaaalikhede vir die stilste week

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×