Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Whiskey Meyers – Bitch

Nie alle country is dieselfde nie. Net soos alle Afrikaanse Musiek nie dieselfde is nie. Meeste Afrikaanse musiek (enige snert wat jy op Afrikaans Is Groot sien) is in elk geval net afgewaterde country. Die ding is dat country reg gedoen kan word. Kyk net na Sturgill Simpson byvoorbeeld. Of Whiskey Meyers.

Sondag sit ek by ‘n vriend se huis, saam ander vriende. Ons hier daar vir rugby kyk en potjie maak. Voor die rugby is YouTube op smart TV, en dit blêr net tos Afrikaanse musiek: Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, een of ander vet-fok met ‘n vreemde bokbaardjie wat se naam ek nie ken nie. Basies Afrikaans is Groot se stapel-voedsel-niksseggende-drek. Ek is outvoted en daarom mag ek nie musiek kies nie. Maar as dit by Afrikaanse Musiek Fans kom is hulle net soos mense wat vir die ANC stem: Net oor die meerderheid dit doen, beteken nie dit is reg nie. Dit beteken net die meerderheid is onnoself en onopgevoed. Net soos Afrikaans is Groot fans.

Laat ek vir jou wys wat Afrikaanse musiek wens dit was

Na baie luister na wansinnighede en stront stories oor hoekom YouTube net gebruik kan word vir tos-musiek speel, kry ek uiteindelik die remote. Ek is nie ‘n doos nie, so ek Spring nie dadelik in met Lamb of God en Slipknot nie. Ek besluit eerder om vir die kalante te wys Wat Afrikaanse Musiek probeer wees. Al ding wat Afrikaanse musiek keer van dit wees, is dat Afrikaanse-popsterre geen talent het nie.

Sturgill Simpson is eerste aan die beurt. Coutry-vibes, maar met talent en toe tipe gevoel wat Bobby van Jaarsveld wens net in die die punte van sy ongelooflike klein nippels het.  “Mercury in retrograde” speel nog, toe word daar al klaar vir my gesê dat die nice is. Die Afrikaanse musiek fans besef nie eers dat hulle daarvan hou omdat dit is wat hulle pop-sterre probeer wees nie. Toe die song klaar is besluit ek om die hok bietjie te skud, steeds country, maar met so bietjie meer van ‘n Southern-rock edge. Weereens geen klagtes. God, maar Afrikaanse musiek fans is so voorspelbaar.

Geniet bietjie Whiskey Meyers. Of hou aan jou Afrikaanse musiek luister en weet jy sal altyd “still just a bitch in my book” wees.

The post Whiskey Meyers – Bitch appeared first on gevaaalik.com.



This post first appeared on Gevaaalik.com, please read the originial post: here

Share the post

Whiskey Meyers – Bitch

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×