Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

5G is sleg vir jou brein, so kry Random Gevaaalikhede

Jy die nuutste gehoor, 5G (die internet, nie die 5G wat jy rook in ‘n moer groot joint nie) is nie net Sleg Vir Jou nie, dit veroorsaak Covid-19. Jip, dit is so onnosel dat iemand dit nie eers kan opmaak nie. Baie soos flat earth, anti-vaxxers en Agenda 21 is dit te laat vir enige mens wat glo dat 5G sleg is vir jou. Ek het nuus vir jou as jy glo 5G is sleg vir jou: Jou brein is klaar moer toe, 5G kan nie iets breek wat klaar fucked is nie.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

The post 5G is sleg vir jou brein, so kry Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.



This post first appeared on Gevaaalik.com, please read the originial post: here

Share the post

5G is sleg vir jou brein, so kry Random Gevaaalikhede

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×