Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Blogarama: The Oldest Blog Directory

Submit your blog for free or browse our 188.740 active and moderated blog listings

Not just a blog directory

  • Millions of visitors
  • Hundreds of thousands subscribers
  • Free submission
  • Free advertisement of each of your posts
  • Premium and Business packages

Gevaaalikhede Blog Posts

Gevaaalik.com · 15:06 10 Jun 2019
Dit was nie met opset dat dit bi-weekly Random Gevaaalikhede. Dinge gebeur net soms so. Dit is wat dit is. Wie sou kon raai dat werk vir 40 ure ‘n week nie veel tyd los vir ander dinge… Read More
Gevaaalik.com · 19:22 28 May 2019
Nou dat ek hier sit en hierdie tik dink ek aan Maandag se Random Gevaaalikhede en die video wat ek daar gepost het, as die geheime video. Daardie video sou eintlik baie meer van pas gewees h… Read More
Gevaaalik.com · 09:47 03 Oct 2019
Na drie en ‘n half weke se stress oor Laaste Lag het ek so bietjie tyd gevat om rustig te probeer wees. Weer probeer om met my vrou en kind tyd te spandeer sonder dat ek in my agterkop… Read More
Gevaaalik.com · 07:13 15 Oct 2019
Laasweek was ek so eager om alles op gevaaalik.com te laat loop so glad soos seep, dat ek per ongeluk sommer twee Random Gevaaalikhede op die site gesit het, in plaas van net een. Daarom het… Read More
Gevaaalik.com · 10:11 18 Oct 2019
Dankie aan almal wat foto’s instuur vir die Vrydag Bederf, Stoute Boudjies en Random Gevaaalikhede. Jy kan ook foto’s en memes stuur via Facebook Messenger hier. Ook gaaf van jul… Read More
Gevaaalik.com · 04:20 07 Jan 2020
Na ‘n lang breek vir ons almal (dit is nou jy die leser en ek) is ons weer terug op die job. Jy graft, ek graft en saam kap ons deur dit. Hier is vir jou Random Gevaaalikhede om 5 minu… Read More
Gevaaalik.com · 10:46 17 Mar 2020
Terwyl almal uitfreak oor Corona en die snowflakes kla oor hulle van die huis af moet werk, kan ons almal doen met bietjie Random Gevaaalikhede. En dit nog Random Gevaaalikhede minus die Cor… Read More
Gevaaalik.com · 09:01 09 Jun 2020
Hierdie post is geskryf deur Marleen Theunissen Vir die eerste keer in die geskiedenis waarvan ons weet, het al die sigaretrokers en harde drinkers gevoel hoe dit voel om ‘n stoner te… Read More
0