Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Weer ‘n Random Gevaaalikhede

Nog ‘n week, nog ‘n Random Gevaaalikhede, nog ‘n kans vir my om jou tevertel van Laaste Lag. Laaste Lag is ‘n Afrikaanse stand-up comedy show wat ek en Kobus Galloway (Idees Vol Vrees) bymekaar gesit het. Dit gebeur 28 September 2019 by Cafe Barcelona in Pretoria. Kaartjies kos net R65 en dit gaan ‘n moerse fun aand wees (meer info hier) so koop jou kaartjie nou op iTickets en kom lag saam vir die Laaste Lag.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

View this post on Instagram

A post shared by Stix Gevaaalik (@gevaaalikdotcom) on

Koop jou kaartjies vir Laaste Lag, voor dit uitverkoop en dan gaan jy nie laate lag nie. Daar is net 70 kaartjies beskikbaar en 50% is al verkoop.

The post Weer ‘n Random Gevaaalikhede appeared first on gevaaalik.com.



This post first appeared on Gevaaalik.com, please read the originial post: here

Share the post

Weer ‘n Random Gevaaalikhede

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×