Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Voor ons braai, Vrydag Bederf

Ek het sopas my vuur aangesteek en daar gestaan vir 30 minute om na die vuur te kyk. Natuurlik eers na ek ‘n slow-mo video van die vuur op Instagram sit. Ironies genoeg is die die beste en droogste hout wat ek in ‘n lang tyd gekry het in Pretoria, by Woolworths. Hardehout wat droog is, is skaars in Pretoria.

Geniet die week se Vrydag Bederf, voor die Sondag braai.

Deur een of twee van die gemors advertensies hier onder te klik, help jy om die Vrydag Bederf moontlik te maak.

Loading…

As jy boom wil groei vir persoonlike gebruik gaan jy 15% afslag waardeer. Click net die banner hier onder en gebruik discount code ‘stix’

The post Voor ons braai, Vrydag Bederf appeared first on gevaaalik.com.



This post first appeared on Gevaaalik.com, please read the originial post: here

Share the post

Voor ons braai, Vrydag Bederf

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×