Gesonde Humeur sonder om iemand skade te berokken is ʼn goddelike gawe wat ons versterk om braaf teen boosheid te staan. Die wêreld is vol van verkeerde woede. Verbale aggressie met afbrekende en neerhalende woorde het al menige lewens verwoes. Gesinsgeweld, aanranding en gereelde woedeuitbarstings verander die huis wat bedoel is as ʼnplek van veiligheid in ʼn oorlogsveld. […]
Related Articles
The post Jesus se gesonde humeur appeared first on The blogging website of Jan & Chantál Oosthuizen.
This post first appeared on Spiritual Wisdom, Insight, Relationship Reform, please read the originial post: here