Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Blog Directory  >  Politics Blogs  >  Journalism Blogs  >  3 Sides To a Story journalism Blog  > 

Afspraakmoorde: Akte Lees Soos Riller
2021-08-07 19:07
Vyf van die beskuldigdes in die saak oor die Krugersdorpse afspraakmoorde word nou ook aangekla vanrampokkery.Zak Valentine (31), Cecelia Steyn (35), Le Roux Steyn (21), Marinda Steyn (50) e… Read More
2021-08-07 19:01
Die DNS van die beweerde baasbrein agter die Krugersdorp-afspraakmoorde is volgens die polisie op nog ’nmoordtoneel gevind.Cecilia Steyn (35), een van die beskuldigdes in die berugte w… Read More
Sy Ma Wil Hom Glo Dood Hê
2021-08-07 18:54
’n Landdros het ingegryp om die Krugersdorp-moordbeskuldigde Le Roux Steyn (21) te beskerm uit vreesdat sy eie ma hom in die tronk wil laat doodmaak.Kapt. Ben Booysen, die ondersoekbea… Read More
Krugersdorp: “Selfdood” Bekyk
2021-08-07 18:43
Vyf jaar ná haar seun se “selfmoord” hoop Anne-Marie le Grange (49) opnuut op antwoorde nadat die polisiedie ondersoek na sy dood heropen het.Dit kom nadat haar voormalige… Read More
Hy’s Net ‘n Slagoffer, Sê Skoonma
2021-08-07 18:39
Daar ís toe skoonma’s wat hul skoonseuns ten alle koste die voordeel van die twyfel gee, het die bedrog- enmoordverdagte Zak Valentine die afgelope week uitgevind.Valentine (31)… Read More
2021-08-07 18:32
Die polisie het Vrydag vyf pistole, ’n haelgeweer en ’n aanvalsgeweer gekry in die woonstel van die 50-jarige onderwyseres van Krugersdorp wat in verband met moord aangehou word… Read More
Skok Oor Onnie Se Arrestasie
2021-08-07 18:23
Marinda Steyn (50) was ’n voorbeeldige onderwyser en die leerlinge in haar Engels-klas het goeie puntegekry.Daarom kon Jan van Aardt, skoolhoof van die Hoërskool Jan de Klerk in K… Read More
‘n Web Van Leuens En Lyke
2021-08-07 18:19
Die man wat glo sy eie dood versin het om ’n lewenspolis te eis, word nou verdink van twee ander moorde.Zak Valentine (31) en sy “lewensmaat”, Marinda Steyn (50), word verb… Read More
Zak Dood? Nee, Hy’s In Die Hof…
2021-08-07 16:04
Deur – Chante Daries ‘Jesus pluk net die mooiste blomme,” het ’n hartseer vriendin oor Zak Valentine geskryf.“Mag jy dans in die hemel,” het ’n a… Read More
Vrees En Weersin In Blikkies
2021-08-07 15:53
Deur – Chante Daries Die mense van Burgershoop is altyd agterdogtig wanneer ’n vreemde motor hul verflenterde buurt binnery.Maar sedert die opspraakwekkende afspraakmoorde in… Read More
Te Vreemd Om Waar Te Wees
2021-08-07 15:41
Deur – Chante Daries Die polisie het vermoed dit was hy.Sanlam sê dit was hy.Die polisielid wat hy omgekoop het, het ook getuig Pieter Muller was die hoofverdagte. En tog &nda&hell…Read More
2021-08-07 11:49
Deur Chante Daries ’n 19-jarige word in ’n polisiesel in Krugersdorp aangehou in verband met die reeksmoorde wat dié WesRandse dorp en die land geruk het.Dit kom nadat… Read More
Wie Het Peter En Joan Vermoor?
2021-08-07 11:30
Deur – Chante Daries Twee en ’n half maande nadat ’n egpaar om geen ooglopende rede nie in hul spoghuis doodgeslaan en –gesteek is, is niemand nog aangekeer nie.In… Read More
2021-08-07 11:23
Deur Chante Daries ’n 64-jarige vrou is in ’n “moderne kruisiging” met ’n elektriese boor, ’n strykyster, ’n mes en ’n swartsakgemartel.&ld&hell…Read More
2017-05-06 14:17
It’s been a month and 1 day since my last post. That sounds like I am filling in a journal of an addict. I guess I could be described as an addict of some sort. I suffer from the… Read More
2017-04-05 10:04
Deur: Chanté Daries Dereleen James het die man wie se lewe sy op 18 Maart probeer red het nie eens geken nie. Net sy naam: Clayton. Maar sy het oor hom gaan staan soos ’n engel… Read More
2017-03-30 12:54
There is beauty in talking to a mother that has experienced a traumatic event. It is even more poignant when it’s a mother defending someone who isn’t her child. A mother who is… Read More
2017-03-15 09:43
“When God hands you a gift, he also hands you a whip; and the whip is intended for self-flagellation solely.” – Truman Capote It isn’t easy being a journalist. It&rsq&hell…Read More
2017-03-13 09:20
I have come to the conclusion that God hates us. This weekend I was told to go to a scene where an elderly woman was tortured for hours. The assailants drilled through her feet with an elect… Read More
2017-03-13 09:20
I have come to the conclusion that God hates us. Last week I was on my way to a crime scene and I saw something I didn’t plan on seeing. Or rather I saw someone. We are in such a remo… Read More
2017-03-09 19:17
Something happened awhile ago that I have decided to share. It was 3am and I woke up smelling blood. Now this might sound like another horror fiction story but I can assure you it is not. I… Read More
2017-03-08 08:26
Deur Chanté Daries Die laaste ding wat Jenny Venter van haar kinders se moordenaar wou hê, is ’n vriendskapsversoek op Facebook. Maar dis presies dít wat ou wonde v… Read More
2017-03-07 12:47
Deur Chanté Daries Dit sal nie seer wees nie,’ sê Bets se maat – en toe trek hy die sneller Bets Ottë (76) het gedink ’n hoekie vir eensames sou haar lewe… Read More
2017-03-07 12:42
Deur Chanté Daries Van die balju tot private speurders en gebroke ma’s is op die spoor van die baasspeurder Piet Byleveld (66) omdat hulle beweer hy is vort met hul geld sonder… Read More

Share the post

3 Sides To a Story

×

Subscribe to 3 Sides To A Story

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×