O my genade! Mieliepop is terug en jitte! Dit gaan een mamoerse dik #jol wees! Laas jaar se Mieliepop madness was een van die lekkerste feeste wat ons nog beleef het. Dik lekker musiek, fokken great view en die swembad… dit het ons vir ‘n ses geslaan. Ons raak sommer klam in die broek. One […]
The post Win Tickets to Mieliepop 2018! appeared first on Why Ed.