Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Blog Directory  >  Arts & Entertainment Blogs  >  gevaaalik.com arts-and-entertainment Blog  > 

Gevaaalik.com Blog


gevaaalik.com
Die gevaaalikste Afrikaans satire en vermaak, boom website op die interweb dansbaan. The most well known Afrikaans satire, entertainment and cannabis culture website on the internet.
Weer ‘n Random Gevaaalikhede
2019-09-16 14:53
Nog ‘n week, nog ‘n Random Gevaaalikhede, nog ‘n kans vir my om jou tevertel van Laaste Lag. Laaste Lag is ‘n Afrikaanse stand-up comedy show wat ek en Kobus Galloway… Read More
Betyds Vir Die Vrydag Bederf
2019-09-13 04:39
Dit gaan seker die naweek sneeu. Ek meen, die week was alles op gevaaalik.com op tyd gewees. Selfs die Vrydag Bederf is betyds die week. Amper asof ek iets soek, soos jy wat my volg op Insta… Read More
Medicated Stoute Boudjies
2019-09-11 11:00
Ek weet nie wat om hier te skryf nie. Ek skryf dit vooruit. Omdat ek vermoed teen volgende Woensdag (hierdie Woensdag vir jou wat die lees) ek miskien op ‘n stasie van pynmedikasie gaa… Read More
Beter Maandag Random Gevaaalikhede
2019-09-09 07:53
Hier is ‘n Random Gevaaalikhede vir jou Maandag. Dankie vir al die mense wat help om die Random Gevaaalikhede aan die gang te hou deur foto’s en memes vir my te stuur. Meeste van… Read More
Sturgill Simpson – Sing Along
2019-09-08 04:05
“It’s like Waylon had sex with Queens of the Stone Age while The Black Keys watched.” Dit gebeur nie baie dat daar sin uit’n YouTube comment section kom nie. Daardie… Read More
Stoute Boudjies Is Nie In Orde Nie
2019-09-07 18:00
Op een of ander manier het ek die Vrydag Bederf die week uit gekry voor die Stoute Boudjies. Asof Vrydag die week voor Woensdag was. Ek vermoed dit is hierdie pynpille wat vir my voorgeskryf… Read More
Random Gevaaalikhede, Waar Is My Verstand?
2019-09-03 17:21
My verstand gaan my Donderdag verlaat. Ek weet, vir meeste van julle lyk dit seker of ek lankal van my verstand af is. Die keer is dit letterlik, soortvan. My verstandtande kom uit. Ek gaan… Read More

Share the post

gevaaalik.com

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×