Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Bible verse for the day those who have insight among the people will give understanding to the many

Bible verse for the day those who have insight among the people will give understanding to the many

The Gospel of Messiah #FSBT Parables
Jou daaglikse bybel vers
Your random Bible message

NASB77

1 Peter 4:10

As each one has received a special gift, employ it in serving one another, as good stewards of the manifold grace of God.

Daniel 8:24

And his power will be mighty, but not by his own power,
And he will destroy to an extraordinary degree
And prosper and perform his will;
He will destroy mighty men and the holy people.

Daniel 7:21-22

I kept looking, and that horn was waging war with the saints and overpowering them until the Ancient of Days came, and judgment was passed in favor of the saints of the Highest One, and the time arrived when the saints took possession of the kingdom.

Daniel 11:32-35

And by smooth words he will turn to godlessness those who act wickedly toward the covenant, but the people who know their God will display strength and take action. And those who have insight among the people will give understanding to the many; yet they will fall by sword and by flame, by captivity and by plunder, for many days. Now when they fall they will be granted a little help, and many will join with them in hypocrisy. And some of those who have insight will fall, in order to refine, purge, and make them pure, until the end time; because it is still to come at the appointed time.

Psalm 63:3-4

Because Thy lovingkindness is better than life,
My lips will praise Thee.
So I will bless Thee as long as I live;
I will lift up my hands in Thy name.

John 4:24

God is spirit, and those who worship Him must worship in spirit and truth.

Genesis 3:15

And I will put enmity
Between you (the snake) and the woman,
And between your seed (the snake) and her seed;
He shall bruise you on the head,
And you shall bruise him on the heel.

Bybel vers vir die dag die verstandiges onder die volk sal baie tot insig bring

Bybel vers vir die dag die verstandiges onder die volk sal Baie Tot Insig bring

AFR53

1 Petrus 4:10

Namate elkeen ‘n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God.

Daniel 8:24

En sy krag sal sterk word, maar nie deur sy krag nie; en hy sal buitengewoon baie kwaad aanrig en dit voorspoedig uitvoer; en hy sal magtiges vernietig en ook die volk van die heiliges.

Daniel 7:21-22

Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle oorwin, totdat die Oue van dae kom en aan die heiliges van die Allerhoogste reg verskaf is en die bepaalde tyd gekom het dat die heiliges die koninkryk in besit geneem het.

Daniel 11:32-35

En die wat goddeloos handel teen die verbond, sal hy met vleiery afvallig maak, maar die volk wat hulle God ken, sal vashou en optree.
En die verstandiges onder die volk sal baie tot insig bring; maar hulle sal struikel deur swaard en vlam, deur gevangenskap en berowing, dae lank.
En terwyl hulle struikel, sal hulle met ‘n klein hulp ondersteun word; dan sal baie uit listigheid by hulle aansluit.
En van die verstandiges sal sommige struikel, om onder hulle loutering en reiniging en suiwering aan te bring tot die tyd van die einde–want dit sal nog duur tot op die vasgestelde tyd.

Psalms 63:3-5

Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien.
Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef.

Johannes 4:24

God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.

Genesis 3:15

En Ek sal vyandskap stel tussen jou (die slang) en die vrou, en tussen jou saad (die slang) en haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt.

Most recent posts on Faith Saturday / Rapture Ready / Angelic Scorn / Second Covenant / How to follow christ / Revelation End Time / xml sitemap / rss sitemap



This post first appeared on Faith Saturday, please read the originial post: here

Share the post

Bible verse for the day those who have insight among the people will give understanding to the many

×

Subscribe to Faith Saturday

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×