Bible verse for the day Isaiah
NASB77
Isaiah 53:1
Who has believed our message? And to whom has the arm of the LORD been revealed?
Luke 18:31
And He took the twelve aside and said to them, “Behold, we are going up to Jerusalem, and all things which are written through the prophets about the Son of Man will be accomplished.
Related Articles
John 12:38
that the word of Isaiah the prophet might be fulfilled, which he spoke, “LORD, WHO HAS BELIEVED OUR REPORT? AND TO WHOM HAS THE ARM OF THE LORD BEEN REVEALED?”
Romans 10:16
However, they did not all heed the glad tidings; for Isaiah says, “LORD, WHO HAS BELIEVED OUR REPORT?”
Bybel vers vir die dag Jesaja
Bybel vers vir die dag Jesaja
AFR53
Jesaja 53:1
Wie het geglo wat aan ons verkondig is? En aan wie is die arm van die HERE geopenbaar?
Lukas 18:31
En Hy het die twaalf by Hom geneem en vir hulle gesê: Kyk, ons gaan op na Jerusalem, en alles wat deur die profete geskrywe is, sal aan die Seun van die mens vervul word.
Johannes 12:38
sodat die woord van die profeet Jesaja vervul sou word wat hy gesê het: Here, wie het Ons Prediking Geglo, en aan wie is die arm van die Here geopenbaar?
Romeine 10:16
Maar hulle was nie almal gehoorsaam aan die evangelie nie; want Jesaja het gesê: Here, wie Het Ons Prediking geglo?
Marriage Man and woman
Christianity