Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

Bible verse of the day Titus Mark 1 Samuel Proverbs Joshua Isaiah and Luke

Bible verse of the day Titus, Mark, 1 Samuel, Proverbs, Joshua, Isaiah and Luke

NASB77

Titus 1:7-9

For the overseer must be above reproach as God’s steward, not self-willed, not quick-tempered, not addicted to wine, not pugnacious, not fond of sordid gain, but hospitable, loving what is good, sensible, just, devout, self-controlled, holding fast the faithful word which is in accordance with the teaching, so that he will be able both to exhort in sound doctrine and to refute those who contradict.

Mark 1:35

And in the early morning, while it was still dark, He arose and went out and departed to a lonely place, and was praying there.

1 Samuel 2:2

There is no one holy like the LORD, Indeed, there is no one besides Thee, Nor is there any rock like our God.

Proverbs 2:8

Guarding the paths of justice, And He preserves the way of His godly ones.

Joshua 1:9

“Have I not commanded you? Be strong and courageous! Do not tremble or be dismayed, for the LORD your God is with you wherever you go.”

Isaiah 58:9-10

“Then you will call, and the LORD will answer; You will cry, and He will say, ‘Here I am.’ If you remove the yoke from your midst, The pointing of the finger, and speaking wickedness, and if you give yourself to the hungry, And satisfy the desire of the afflicted, Then your light will rise in darkness, And your gloom will become like midday.

Luke 5:13

And He stretched out His hand, and touched him, saying, “I am willing; be cleansed.” And immediately the leprosy left him.

daaglikse bybel vers Titus, Markus, 1 Samuel, Spreuke, Josua, Jesaja en Lukas
AFR53

Titus 1:7-9

Want ‘n opsiener moet as ‘n rentmeester van God onberispelik wees, nie eiesinnig, nie oplopend, geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie;
maar gasvry, een wat die goeie liefhet, ingetoë, regverdig, heilig, een wat homself beheers;
een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om die teësprekers te weerlê.

Markus 1:35

En baie wat aan allerhande siektes gely het, het Hy gesond gemaak en baie duiwels uitgedryf en die duiwels nie toegelaat om te praat nie, omdat hulle Hom geken het.

1 Samuel 2:2

Niemand is heilig soos die HERE nie; ja, daar is niemand buiten U, en daar is geen rots soos onse God nie.

Spreuke 2:8

deurdat Hy die paaie van die reg bewaak en die weg van sy gunsgenote bewaar);

Josua 1:9

Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met jou, oral waar jy heengaan.

Jesaja 58:9-10

Dan sal jy roep, en die HERE sal antwoord; jy sal skreeu om hulp, en Hy sal sê: Hier is Ek! As jy van jou verwyder die verdrukking, die uitsteek van die vinger en die leuenagtige woord, en jou siel laat uitgaan na die hongerige, en die neergeboë siel versadig; dan sal jou lig opgaan in die duisternis en jou donkerheid wees soos die middag.

Lukas 5:13

Daarop steek Hy die hand uit en raak hom aan en sê: Ek wil, word gereinig! En dadelik het die melaatsheid hom verlaat.

Previous Posts

Bible verse of the day Malachi 1 John Jonah Psalm

The next biblical war

Christianity



This post first appeared on Faith Saturday, please read the originial post: here

Share the post

Bible verse of the day Titus Mark 1 Samuel Proverbs Joshua Isaiah and Luke

×

Subscribe to Faith Saturday

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×