❤Almal het ‘n storie!❤ Daar is genade Stories, lekker lag stories, seerkry stories, liefhê stories en dan ook die lekkerste hartmense stories! Ons almal se stories loop nie presies eenders nie, maar ons het almal stories, stories van hartseer, van swaarkry, alleen wees en weer probeer! Aarde tyd, nou tyd is tydelik, en wanneer jy […]
The post ❤Almal het ‘n storie!❤ appeared first on The blog of Jan & Chantál Oosthuizen.
This post first appeared on Spiritual Wisdom, Insight, Relationship Reform, please read the originial post: here