Get Even More Visitors To Your Blog, Upgrade To A Business Listing >>

#MenAreTrash, gee my eerder Vrydag Bederf

Goeie fok maar die laaste paar weke is social media ‘n fokken mynveld as jy ‘n man is. Elke keer as ek op Facebook gaan word ek in die gesig geslaan met “anti-man”. #MenAreTrash, Almal Van Ons, maar nie almal van ons nie. Ons moet weet dat “hulle”dit nie so bedoel nie.

“As jy alle mans onder dieselfde kam skeer is jy net so soos die slegte mans wat jy opmaak.” verseker een van my meer mak opmerkings oor die simpel #MenAreTrash ding en hoe ‘n baie klein groepie social justice warriors besig is om die goeie ouens ook te vervreem. En toe my troll weer uit kruip is dit omdat hy al vir meer as ‘n week uitgelok word: “Mostly #MenAreTrash because #WomenAreCunty. See how generalized and idiotic hastags work? Stop with the men are bad rhetoric.”

Natuurlik word ek binne minute vertel hoe verkeerd dit is. Dat mense van my hou, maar dink dat ek regtig eerder daardie post moet delete.Want die tafels is word so bietjie gedraai, en dan raak mense baie ongemaklik. Maar dit is omdat my troll post nie gebeur het omdat ekemosioneel was nie. Dit het bloot gebeur omdat ek logies was.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Kom join ons vir bietjie Afrikaanse stand-up comedy by Cafe Barcelona in Pretoria. Koop nou ‘n kaartjie by iTickets en op die aand sal ek jou ‘n trek van my vape pen gee as jy my kom vra.

Koop nou jou sade by Cape Ape Seeds en dit word gratis by jou deur afgelewer in 2-3 dae. Kyk wat hulle het deur die banner te volg.

Onthou dat official GVLK merch net beskikbaar is om komedie.co.za. Kry jou hempie nou, reg vir die lente.

The post #MenAreTrash, gee my Eerder Vrydag Bederf appeared first on gevaaalik.com.



This post first appeared on Gevaaalik.com, please read the originial post: here

Share the post

#MenAreTrash, gee my eerder Vrydag Bederf

×

Subscribe to Gevaaalik.com

Get updates delivered right to your inbox!

Thank you for your subscription

×